Giza

Giza of Gizeh (Arabies: ‏الجيزة al-Dschīza) is ná die hoofstad Kaïro en Alexandrië met 'n bevolking van 2 681 863 in 2007 die derde grootste stad in Egipte. Die stad is veral bekend vir die Groot Piramide, Dodeakker van Giza en die Piramides van Giza. Die stad lê naby Kaïro aan die Nylrivier.

Giza
‏الجيزة

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Egipte Egipte
 ProvinsGiza
 Koördinate29°59′N 31°08′O / 29.983°N 31.133°O / 29.983; 31.133
 Stigting
 Oppervlakte: 
 - Totaalvk km
 Hoogte bo seevlak68 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2007)2 681 863
 - Bevolkingsdigtheid/vk km
 TydsoneUTC +2
 - Somertydgeen
Die Groot Piramide van Giza
Man op 'n motorfiets in Giza, met 'n piramide in die agtergrond