Grootgeelstert

Die Grootgeelstert (Seriola dumerili) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese gebied en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Algoabaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Greater amberjack.

Grootgeelstert
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. dumerili
Binomiale naam
Seriola dumerili
(Risso, 1810)

Sien ook

Bron

Eksterne skakel