Haryana

(Aangestuur vanaf Harjana)

Haryana (Hindi: हरियाणा, Hariyāṇā, [hʌrɪˈjɑːɳɑː]; Pandjabi: ਹਰਿਆਣਾ) is 'n deelstaat in die noorde van Indië. Die hoofstad is Chandigarh (saam met die deelstaat Punjab) en die grootste stad Faridabad (met 'n bevolking van sowat 1 miljoen). Die deelstaat het 'n bevolking van sowat 25,3 miljoen in 2011 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 44 212 km². Die Yamuna, een van die grootste riviere van Indië, vorm die oostelike grens met die deelstaat Uttar Pradesh. Naas die ampstale word veral Hariyanavi in die deelstaat gepraat.

Haryana

हरियाणा (Hindi)
ਹਰਿਆਣਾ (Pandjabi)
Sononder aan die Yamunarivier in Haryana
Sononder aan die Yamunarivier in Haryana
Vlag van Haryana
Vlag
Ligging van Haryana in Indië
Ligging van Haryana in Indië
Koördinate: 30°44′0″N 76°47′0″O / 30.73333°N 76.78333°O / 30.73333; 76.78333 76°47′0″O / 30.73333°N 76.78333°O / 30.73333; 76.78333
LandVlag van Indië Indië
HoofstadChandigarh (saam met Punjab)
Grootste stadFaridabad
Gestig op1 November 1966
Regering
 • TipeRegering van Haryana
 • GoewerneurSatyadev Narayan Arya
 • HoofministerManohar Lal Khattar (BJP)
Oppervlak
 • Totaal44 212 km2 (17 070 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal25 353 081
 • Digtheid573/km2 (1 480/vk. myl)
 • Rang
18de
TydsoneUTC+05:30 (IST)
Amptelike tale[2][3]Hindi
Engels en Pandjabi (sekondêre ampstale)
Webwerfwww.haryana.gov.in

Verwysings

Eksterne skakels