Hlengiwe Mkhize
Hlengiwe Mkhize (6 September 1952 – 16 September 2021[1]) was 'n kabinetsminister en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Hlengiwe Mkhize | |
Adjunkminister van Vroue, die Jeug en Persone met gestremdhede | |
Ampstermyn 30 Mei 2019 – 16 September 2021 † | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Minister | Maite Nkoana-Mashabane |
Minister van Hoër Onderwys en Opleiding | |
Ampstermyn 17 Oktober 2017 – 26 Februarie 2018 | |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Blade Nzimande |
Opgevolg deur | Naledi Pandor |
Ampstermyn 31 Maart 2017 – 17 Oktober 2017 | |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Malusi Gigaba |
Opgevolg deur | Ayanda Dlodlo |
Adjunkminister van Telekommunikasie en Poswese | |
Ampstermyn 26 Mei 2014 – 31 Maart 2017 | |
Voorafgegaan deur | pos geskep |
Opgevolg deur | Stella Ndabeni-Abrahams |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 6 September 1952 |
Sterf | 16 September 2021 (op 69) |
Politieke party | African National Congress |
Alma mater | Universiteit van Zoeloeland Universiteit van Natal |
Verwysings
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie