Kanton Glarus

Kanton Glarus
KantonsvlagKantonswapen
(Besonderhede)(Besonderhede)
Basiese gegewens
Ampstaal:Duits
Hoofstad:Glarus
Stigting:1352
Oppervlakte:685,4 km²
Bevolking:40 000 (31 Desember 2015)[1]
Bevolkingsdigtheid:58 inwoners / km²
Buitelanders:23,1 % (30 September 2015)[2]
Werkloosheidsyfer:2,6 % (31 Desember 2015)[3]
ISO 3166-2:CH-GL
Amptelike webwerf:www.gl.ch
Kaart

Glarus is een van die kantons van Switserland. Dit is in die ooste van die land geleë. Glarus word gewoonlik met die afkorting GL weergegee.

Dit is sedert 1352 deel van die Switserse Eidgenossenschaft. Die hoofstad is die stad Glarus. Die kanton het 'n oppervlakte van 685 km² en Duits is die amptelike taal.[4]

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels