Klagenfurt
Klagenfurt am Wörthersee (Sloweens: Celovec ob Vrbskem jezeru) is die hoofstad en grootste stad van die Oostenrykse deelstaat Karintië. Die stad het 'n bevolking van sowat 94 000 (2010) en 'n oppervlakte van 120 km². Klagenfurt lê in die oostelike Alpe-bergreeks en aan die oostelike oewer van die Wörthermeer.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Oostenryk |
Deelstaat | Karintië |
Koördinate | 46°37′04″N 14°18′20″O / 46.61778°N 14.30556°O |
Stigting | 1252 (stadsregte) |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 120,11 vk km |
Hoogte bo seevlak | 446 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2010) | 93 949 |
- Bevolkingsdigtheid | 782/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Christian Schneider (FPK) |
Amptelike Webwerf | Stadt Klagenfurt am Wörthersee |
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal