Karintië

Kärnten
Koroška
Karintië
LandsvlagLandswapen
(Besonderhede)(Besonderhede)
Basiese gegewens
Ampstaal:Duits en Sloweens[1]
Hoofstad:Klagenfurt
Stigting:1919
Oppervlakte:9 536,50 km² (5de) (31 Desember 2019)
Bevolking:564 513[2] (6de) (1 Januarie 2022)
Bevolkingsdigtheid:59 inwoners / km² (8ste)
Bruto binnelandse produk
 - Totaal (2018)
 - % per inwoner


20,88 miljard €[3]
37 200 €
Werkloosheidsyfer:6,4 % (Junie 2022)[4]
Buitelanders:10,9 %[5] (1 Januarie 2020)
Volkslied (Landeshymne):Kärntner Heimatlied
ISO 3166-2:AT-2
Amptelike webwerf:www.ktn.gv.at
Politiek
Eerste minister:Peter Kaiser (SPÖ)
Regerende partye:SPÖ en ÖVP
Setels in die parlement (Landtag) (36 setels)
(2018: 36 setels):
SPÖ 15 (2018: 18)
FPÖ 9 (9)
ÖVP 7 (7)
TK 5 (5)
Laaste verkiesing:5 Maart 2023
Volgende verkiesing:2028
Parlementêre verteenwoordiging
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat):4
Kaart

Karintië (Duits: Kärnten, Sloweens: Koroška) is 'n deelstaat van die land Oostenryk. Dit beslaan 'n oppervlakte van 9 536,50 km² en het 'n bevolking van 564 513 in 2022 gehad. Karintië is in 1919 na die ontbinding van Oostenryk-Hongarye gestig en is in die suide van Oostenryk geleë. Dit grens aan die deelstate Tirol (Oos-Tirol) in die weste, Salzburg in die noordweste en Stiermarke in die noordooste. In die suidweste grens dit aan Italië en in die suidooste aan Slowenië. Klagenfurt is die hoofstad en met 'n bevolking van sowat 95 000 ook die grootste stad van Karintië.

Administratiewe distrikte

Distrikte en
Statutêre stede
KentekenOppervlakteBevolking[6]Aantal
munisipaliteite
StedeMarkdorpe
KlagenfurtK120,11 km²94 79611
Klagenfurt-LandKL765,59 km²58 6811915
FeldkirchenFE558,56 km²30 340101
HermagorHE808,02 km²18 766712
Sankt VeitSV14 93,67 km²56 1572049
SpittalSP2 763,99 km²78 36533310
VillachVI134,89 km²59 58511
Villach-LandVL1 009,33 km²64 7001910
VölkermarktVK907,49 km²42 3081323
WolfsbergWO973,79 km²54 075934

Stede

StadDistrikBevolking
KlagenfurtK94 796
VillachVI59 585
WolfsbergWO24 983
Spittal an der DrauSP15 765
FeldkirchenFE14 294
Sankt VeitSV12 603
VölkermarktVK11 109
Sankt AndräWO10 250
VeldenVL8 846
FinkensteinVL8 581
StadDistrikOppervlakte
WolfsbergWO278,31 km²
MaltaSP261,77 km²
MetnitzSV223,14 km²
KremsSP207,11 km²
Eisenkappel-VellachVK198,84 km²
HeiligenblutSP193,50 km²
ReißeckSP139,83 km²
VölkermarktVK137,33 km²
VillachVI134,89 km²
HüttenbergSV134,52 km²

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Deelstate van Oostenryk

Burgenland | Karintië | Neder-Oostenryk | Opper-Oostenryk | Salzburg | Stiermarke | Tirol | Vorarlberg | Wene