Marion Aye | |
![]() | |
Geboorte | (1903-04-05)5 April 1903 |
---|---|
Sterfte | 21 Julie 1951 (op 48) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1919–1926 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marion Aye (5 April 1903 – 21 Julie 1951) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Roughneck (1924), The Last Man on Earth (1924), The Siren of Seville (1924), en Irene (1926).