Mersin

Mersin (voorheen: Zephyrion) is 'n groot stad in die suide van Turkye en is 'n belangrike hawestad aan die Middellandse See. Die stad het 'n bevolking van 915 703 in 2014 gehad, terwyl die provinsie 'n bevolking van 1 745 221 in 2015 gehad het. Mersin is tans die hoofstad van die Mersin-provinsie en is suidwes van Adana geleë. Verder suid is die eiland Siprus met die Turkse Republiek van Noord-Siprus geleë. Mersin word as een van die oudste bevolkte gebiede ter wêreld beskou.

Mersin

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Turkye Turkye
 ProvinsieMersin
 Koördinate36°48′36″N 34°37′47″O / 36.81000°N 34.62972°O / 36.81000; 34.62972 34°37′47″O / 36.81000°N 34.62972°O / 36.81000; 34.62972
 Stigting
 Oppervlakte: 
 - Totaal
 Hoogte bo seevlak10 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2014)915 703[1]
 - Bevolkingsdigtheid/vk km
 TydsoneUTC +2 (OET)
 - SomertydUTC +3 (OEST)
 BurgemeesterBurhanettin Kocamaz (MHP)
 Amptelike webwerfmersin.bel.tr

Die Toros Universiteit is ook hier geleë.

Verwysings

Eksterne skakels