Natriumoksied

chemiese verbinding

Natriumoksied is 'n verbinding van natrium en suurstof met die chemiese formule Na2O. Dit word nie in die natuur aangetref nie omdat dit baie reaktief is. Dit is baie higroskopies, reageer met vog en vorm natriumhidroksied.

Eienskappe

Algemeen

NaamNatriumoksied 
Sistematiese naamNatriumoksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formuleNa2O
Molêre massa61,979 [g/mol][1]
CAS-nommer1313-59-3[1]  
VoorkomsWit vastestof[1]
Fasegedrag  
Selkonstantesa=555 pm [2]  
RuimtegroepFm3
Nommer225  
StrukturberichtC1
Smeltpunt
Kookpunt(sublimeer) 1275°C[1]
Digtheid2,3 [g/cm3\[1]
Oplosbaarheid(reageer met water)

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspuntonbrandbaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Die produk wat verhandel word bevat dikwels natriumperoksied Na2O2.[2]

Kristalstruktuur

Natriumoksied kristalliseer in die (anti)fluoriet- struktuur[2] wat die C1-struktuur in die strukturbericht-klassifikasie verteenwoordig.

Verwysings