Ontariomeer

Ontariomeer

Satellietbeeld van die Ontariomeer

Die Ontariomeer en die ander Groot Mere
Koördinate:44°N 78°W / 44°N 78°W / 44; -78 78°W / 44°N 78°W / 44; -78
Ligging:Kanada, Verenigde State
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:19 000 km² (7 340 myl²)
Gemiddelde diepte:86 m (283 vt)[1]
Maksimum diepte:244 m (802 vt)[1]
Volume:1 640 km³ (393 myl³)[1]
Lengte:311 km (193 myl)[2]
Breedte:85 km (53 myl)[2]
Opvangsgebied:64 000 km² (24 720 myl²)[2]
Omtrek:1 020 km (634 myl) plus 126 km (78 myl) vir eilande[3]
Invloei:Niagararivier
Uitvloei:Sint-Laurensrivier
Nedersettings:Hamilton, ON
Kingston, ON
Mississauga, ON
Oshawa, ON
Rochester, NY
Toronto, ON
Pickering, ON
Gevries:Desember–April

Die Ontariomeer (Engels: Lake Ontario, Frans: Lac Ontario) is geleë in Noord-Amerika en is een van die Groot Mere. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 19 000 km² met 'n geskatte volume van 1 640 km³.

Toronto soos op die ander kant van die Ontariomeer gesien

Dorpe en stede aan die oewer van die meer

Verwysings

Eksterne skakels