Pyeongchang

Pyeongchang (Koreaans: 평창군, [pʰjʌŋtɕʰaŋ]; letterlik: "Vrede en voorspoed") is 'n skidorp in Suid-Korea wat as gasheerstad vir die Olimpiese Winterspele 2018 en die daaropvolgende Paralimpiese Winterspele 2018 aangewys is.

Pyeongchang
평창군

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Suid-Korea Suid-Korea
 RegionGangwon
 Koördinate37°22′N 128°24′O / 37.367°N 128.400°O / 37.367; 128.400
 Gestig op
 Oppervlakte: 
 - Totaal1 463,65 vk km
 Hoogte bo seevlakm
 Bevolking: 
 - Totaal (2008)43 706
 - Bevolkingsdigtheid30/vk km
 TydsoneUTC +9
 Amptelike Webwerfentour.pc.go.kr[dooie skakel]

Eksterne skakels