Renault F1

(Aangestuur vanaf Renault F1-span)

Vir die opvolger van hierdie span sedert 2021, sien Alpine F1-span

Renault F1 RS01 van René Arnoux.
Jarno Trulli in die Renault F1 R203

Renault se verwantskap in Formule Een motorsport is beide as vervaardiger en enjinverskaffer vir verskeie tydperke sedert 1977. In 1977 het die maatskappy by Formule Een aangesluit as 'n vervaardiger, met sy bekendstelling van 'n turbo-enjin in sy eerste motor, die Renault RS01. In 1983 het Renault ook begin om enjins aan ander spanne te verskaf.

Hoewel die Renault-span heelwat renne gewen het en sterk meegeding het om die wêreldtitel, het hulle aan die einde van 1985 onttrek nadat die span se Formule Een-skandaal aan die lig gekom het. Renault het egter voortgegaan om enjins aan ander spanne te verskaf tot 1986, en weer van 1989 tot 1997.

Hertoetrede

Renault het teruggekeer tot Formule Een in 2000 toe dit die Enstone-gebaseerde Benetton Formula-span (voorheen Toleman Motorsport) verkry het, 'n span wat die bestuurderskampioenskap in 1994 gewen het en beide die bestuurders- en vervaardigerskampioenskappe in 1995. Vir die eerste twee seisoene onder Renault is die span steeds Benetton Formula genoem en "Benetton" gebruik as hul vervaardigersnaam. In 2002 het Renault die span na die Renault F1 Team herdoop en "Renault" begin gebruik as sy vervaardigersnaam. Hul het daarna beide die bestuurders- en vervaardigerskampioenskappe gewen, twee jaar na mekaar in 2005 en 2006.

Opsetlike botsingskandaal

By die 2008 Singapoerse Grand Prix (die eerste Grand Prix ooit wat in die nag gehou is) het Nelson Piquet jnr beheer oor sy motor verloor aan die buitekant van draai 17, oor die pad gegly en teen 'n muur gebots. Baie rommel is hierdeur oor die pad gestrooi, wat beteken dat die veiligheidsmotor uitgeroep moes word om die motors stadig deur die baan te lei om die werkers wat die pad skoonmaak, te beskerm. Dit het die gaping tussen die motors toegemaak, wat beteken het dat hulle nou baie naby aan mekaar gejaag het. Dit het Fernando Alonso, wat in die 15de plek was, toegelaat om die stadiger minder ervare jaers verby te steek. Alonso het voortgegaan om wedren te wen. Nadat Renault Piquet jnr in 2009 afgedank het vir sy swak bestuurswerk, het hy aan die FIA vertel dat Flavio Briatore, die baas van die Renault F1-span (wat al 20 jaar die spanhoof was, en al voorheen bedrieglik opgetree het), hom oor die radio aangesê om doelbewus met sy motor te bots, om die veiligheidsmotor uit te bring en Alonso 'n beter wenkans te gee. Alonso was toe nie, of selfs voor die ongeluk, daarvan bewus nie.

Naamsverandering

Die Renault F1-span is in 2012 hernoem na die Lotus F1-span en het in 2015 Mercedes-Benz enjins in hul renmotors gebruik, nie meer dié van Renault nie.

Tweede hertoetrede

Renault het op 3 Desember 2015 aangekondig dat hulle vanaf die 2016-seisoen weer die span by Lotus oorgeneem het en dat hulle met 'n fabriekspan na Formule 1 terugkeer. Hiermee het Renault vir die eerste keer sedert 2011 'n fabriekspan in Grands Prix bestuur. Kevin Magnussen en Jolyon Palmer vorm die span se jaers. Die span het eintlik 'n onderstel gebruik wat grootliks onder die naam van Lotus gebou is, en daar was min geleentheid om die motor te ontwikkel weens 'n gebrek aan geld. As gevolg hiervan was die seisoen 'n teleurstelling: in net drie Grands Prix is punte aangeteken en die span eindig negende in die vervaardigerskampioenskap.

Uitslae van 2002 tot 2020

KleurUitslag
GoudWenner
Silwer2e plek
Brons3e plek
GroenVoltooi, verdien punte
BlouVoltooi, geen punte
PersNie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
RooiNie gekwalifiseer (DNQ)
SwartGediskwalifiseer (DSQ)
WitNie begin (DNS)
LeegNie deelgeneem
Uitgesluit (EX)
PVoorste wegspringplek
VVinnigste rondte
JaarOnderstel
en enjin
BandeRenjaers12345678910111213141516171819PuntePlek
2002R202
RS22 3.0 V10
MAUS
MAL
BRA
SMR
ESP
OST
MON
KAN
EUR
GBR
FRA
DUI
HON
BEL
ITA
VSA
JPN
234e
Jarno TrulliDNFDNFDNF910DNF468DNFDNFDNF8DNF45DNF
Jenson ButtonDNF445127DNF155126DNFDNFDNF586
2003R23
RS23 3.0 V10
MAUS
MAL
BRA
SMR
ESP
OST
MON
KAN
EUR
FRA
GBR
DUI
HON
ITA
VSA
JPN
884e
Jarno Trulli55813DNF86DNFDNFDNF637DNF45
Fernando Alonso73362DNF544DNFDNF418DNFDNF
2004R24
RS24 3.0 V10
MAUS
MAL
BRA
BHR
SMR
ESP
MON
EUR
KAN
VSA
FRA
GBR
DUI
HON
ITA
CHN
JPN
BRA
105
Jarno Trulli7545314DNF44DNF11DNF910
Jacques Villeneuve111010
Fernando Alonso37644DNF5DNFDNF21033DNFDNF454
2005R25
RS25 3.0 V10
MAUS
MAL
BHR
SMR
ESP
MON
EUR
KAN
VSA
FRA
GBR
GER
HON
TUR
ITA
BEL
BRA
JPN
CHN
191
Fernando Alonso3111241DNFDNS12111222331
Giancarlo Fisichella1DNFDNFDNF5126DNFDNS644943DNF524
2006R26
RS26 2.4 V8
MBHR
MAL
AUS
SMR
EUR
ESP
MON
GBR
KAN
VSA
FRA
GER
HON
TUR
ITA
CHN
JPN
BRA
206
Fernando Alonso121221111525DNF2DNF212
Giancarlo FisichellaDNF15863644366DNF64336
2007Renault R27
RS27 2.4 V8
BAUSMALBHRSPAMONKANVSAFRAGBREURHONTURITABELJPNCHNBRA51
Giancarlo Fisichella56894DSQ9681012912DNF511DNF
Heikki Kovalainen1089713451578867829
2008Renault R28
RS27 2.4 V8
BAUSMALBHRSPATURMONKANFRAGBRGERHONEURBELITASINJPNCHNBRA804de
Fernando Alonso4810DNF610DNF86114DNF441142
Nelson Piquet jr.DNF11DNFDNF15DNFDNF7DNF2611DNF10DNF48DNF
2009Renault R29
RS27 2.4 V8
BAUSMALCHNBHRSPAMONTURGBRGERHONEURBELITASINJPNBRAABU268ste
Fernando Alonso511985710147DNF6DNF5310DNF14
Nelson Piquet jr.DNF13161012DNF16121312
Romain Grosjean15DNF15DNF161318
2010Renault R30
RS27-2010 2.4 V8
BBHR
AUS
MAL
CHN
ESP
MON
TUR
KAN
EUR
GBR
GER
HON
BEL
ITA
SIN
JPN
KOR
BRA
ABU
1635de
Robert Kubica1124583675DNF7DNF387DNF595
Vitaly PetrovDNFDNFDNF71113†1517141310591311DNFDNF166
2011Renault R31
RS27-2011 2.4 V8
PAUS
MAL
CHN
TUR
ESP
MON
KAN
EUR
GBR
GER
HON
BEL
ITA
SIN
JPN
KOR
IND
ABU
BRA
735de
Nick Heidfeld12312788DNF108DNFDNF
Bruno Senna139151613121617
Vitaly Petrov317†9811DNF5151210129DNF179DNF111310
Tussen 2012 en 2015 het Renault nie as 'n vervaardiger aan die kampioenskap deelgeneem nie.
2016Renault RS16
RE16 1.6 V6-turbo
PAUS
BHR
CHN
RUS
ESP
MON
KAN
EUR
OST
GBR
HON
GER
BEL
ITA
SIN
MAL
JPN
VSA
MEX
BRA
ABU
69de
Kevin Magnussen121117715DNF161414171516DNF1710DNF14121714DNF
Jolyon Palmer11DNS221313DNFDNF1512DNF121915DNF1510121314DNF17
2017Renault RS17
RE17 1.6 V6-turbo
PAUS
CHN
BHR
RUS
ESP
MON
KAN
AZE
OST
GBR
HON
BEL
ITA
SIN
MAL
JPN
VSA
MEX
BRA
ABU
576de
Nico Hülkenberg1112986DNF8DNF13617613DNF16DNFDNFDNF106
Jolyon PalmerDNF1313DNF151111DNF11DNS1213DNF61512
Carlos Sainz jr.7DNF11DNF
2018Renault R.E.18
1.6 V6 turbo
PAUS
BHR
CHN
AZE
ESP
MON
KAN
FRA
OST
GBR
GER
HON
BEL
ITA
SIN
RUS
JPN
VSA
MEX
BRA
ABU
1224de
Nico Hülkenberg766DNFDNF879DNF6512DNF131012DNF66DNFDNF
Carlos Sainz jr.1011957108812DNF129118817107DNF126
2019Renault R.E.19
1.6 V6 turbo
PAUS
BHR
CHN
AZE
ESP
MON
KAN
FRA
OST
GBR
GER
HON
BEL
ITA
SIN
RUS
JPN
MEX
VSA
BRA
ABU
915de
Daniel RicciardoDNF187DNF129611127DNF1414414DNFDSQ86611
Nico Hülkenberg717DNF141313781310DNF1285910DSQ1091512
2020Renault R.S.20
Renault E-Tech 20
POOS
STI
HON
GBR
70J
ESP
BEL
ITA
TOS
RUS
EIF
POR
EMI
TUR
BHR
SAK
ABU
1805de
Esteban Ocon8DNF14681358DNF7DNF8DNF11729
Daniel RicciardoDNF8841411464539310957
JaarOnderstel
en enjin
BandeBestuurders123456789101112131415161718192021PuntePlek