Stikstofdioksied

chemiese verbinding

Stikstofdioksied is 'n chemiese verbinding van stikstof en suurstof met die formule NO2.

Eienskappe

Algemeen

NaamStikstofdioksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formuleNO2
Molêre massa46,01 g/mol
CAS-nommer10102-44-0[1]  
VoorkomsBruin gas; bruin vloeistof  
ReukStekend  
Reukdrempel0,1 - 0,4 dpm[2]
Fasegedrag
Smeltpunt-11,2 °C
Kookpunt+21,2 °C
Digtheid1,58 rel. lug
OplosbaarheidReageer met water; opl. in CCl4, CHCl3 
Henry se konstante3,3 x 10-2 [L/mol.Atm]; 2000 [K] [3]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt 
LC50115 dpm (rot: 1 uur)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie
Stikstofdioksied se vorme is afhanklik van temperatuur.

Dit is 'n triatomiese molekulêre stof, wat 'n radikaal is en 'n geboë vorm het. Hierdie bruin gas maak 'n belangrike deel uit van lugbesoedeling en word in die atmosfeer maklik uit stikstofmonoksied gevorm.

Die stof kan dimeriseer en die kleurlose distikstoftetroksied vorm wat nie 'n radikaal is nie:

Hierdie dimerisasie is 'n ewewig wat na links skuif by laer temperatuur.

Reaktiwiteit

NO2 is 'n N(IV)-verbinding. In basiese waterige oplossings disproposioneer dit tot nitriet N(III) en nitraat N(V):

Met fluoor kan NO2 'n nitrielfluoried vorm:

Hierdie gas is 'n kragtige fluorineringsmiddel.[4]

Verwysings