Teide

Die Pico del Teide [ˈpiko ðel ˈtejðe] op die Kanariese eiland Tenerife is Spanje se hoogste bergpiek. Op 'n hoogte van 3 718 meter is dit ook die derde hoogste eilandvulkaan op aarde.[1]

Teide
Die vulkaan Teide en die kaldera, soos gesien vanuit die suide Die vulkaan Teide en die kaldera,
soos gesien vanuit die suide
LiggingTenerife, Kanariese Eilande (Spanje)
Hoogte3 718 meter bo seevlak
ReeksTeide-massief
Koördinate28°16′00″N 16°38′00″O / 28.26667°N 16.63333°O / 28.26667; 16.63333 16°38′00″O / 28.26667°N 16.63333°O / 28.26667; 16.63333
BergtipeStratovulkaan
Laaste uitbarsting1909
Teide in 3D
Teide in 3D

Die Pico del Teide maak deel uit van die munisipaliteit La Orotava. Van die berggebied is 18 990 hektaar tot nasionale park verklaar. Die Nasionale Teide-park is tans een van die mees besoekte parke in Europa en word deur UNESCO sedert 2007 as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Verwysings

Eksterne skakels