Tel Aviv

Tel Aviv-Jaffo (Hebreeus: תל אביב‎‎ [tel a'viv], Arabies: تل أبيب‎‎) is die tweede grootste stad in Israel na Jerusalem en die land se ekonomiese sentrum. Die metropolitaanse gebied van Tel Aviv (Gush Dan), wat stedelike nedersettings soos Rishon LeZion, Petah Tikva, Ashdod, Netanya, Holon, Bnei Brak, Ramat Gan, Rehovot, Bat Yam, Kfar Saba, Herzliya, Modi'in-Maccabim-Re'ut, Ramla, Lod, Ra'anana, Givatayim en Gedera insluit, is die grootste in die land met 'n bevolking van byna 3,9 miljoen (2017).

Tel Aviv

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Israel Israel
 DistrikTel Aviv
 Koördinate32°4′N 34°47′O / 32.067°N 34.783°O / 32.067; 34.783
 Gestig op11 April 1909
 Oppervlakte: 
 - Totaal52 vk km
 Hoogte bo seevlak5 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2014)426 138
 - Bevolkingsdigtheid8 195/vk km
 - Metropolitaanse gebied3 713 200
 TydsoneUTC +2 (IST)
 - SomertydUTC +3 (IDT)
 BurgemeesterRon Huldai (Arbeidsparty)
 Amptelike webwerftel-aviv.gov.il

Danksy die ligging aan die Middellandse See het Tel Aviv tot 'n belangrike seehawe ontwikkel.

Boorlinge

Sien ook

Eksterne skakels