Utrecht (munisipaliteit)

Nederlandse munisipaliteit
Vir die artikel oor die Suid-Afrikaanse dorp, sien Utrecht (Boererepubliek).

Utrecht (letterlik in Afrikaans: Utregt) is die hoofstad van die Nederlandse provinsie Utrecht met 'n bevolking van sowat 368 000 in 2023 en 'n oppervlakte van 99 km². Utrecht lê sentraal in Nederland. Utrecht het ook 'n Eredivisie sokkerspan (FC Utrecht) en 'n universiteit (die Universiteit Utrecht).

Utrecht


KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Nederland Nederland
 Administratiewe gewesUtrecht (provinsie)
 Koördinate52° 05 '20' N 05° 06' 56' E
 Stigting50
 Oppervlakte: 
 - Totaal99,21 vk km
 Bevolking: 
 - Totaal (2022)361 686
 - Bevolkingsdigtheid3 855/vk km
 TydsoneUTC +1
 - SomertydUTC +2
 Burgemeester (party)Sharon Dijksma (PvdA)
 Amptelike webwerfwww.utrecht.nl
 Wikimedia CommonsUtrecht

In die tyd van die Romeinse Ryk was die stad as castellum Traiectum beken.

Bekende boorlinge