Valerianus

Publius Licinius Valerianus, bekend as Valerianus I, (ca. 200 - na 260) was van 253 tot 260 die Romeinse keiser. In die nasleep van die slag by Edessa word hy deur die Persiese koning Shapur I gevangene geneem. Valerianus I was die enige Romeinse keiser in die geskiedenis wat 'n krygsgevangene was. Sy gevangeneming het tot groot onstabiliteit in die Romeinse Ryk gelei.

Valerianus
40ste Keiser van die Romeinse Ryk
Valerianus I se gesig op 'n muntstuk
Valerianus I se gesig op 'n muntstuk
Regeer253 – 259 (met Galerius)
Volle naamPublius Licinius Valerianus
Geboreca. 193 - 200
OorledeNa 260 of 264 (60 jaar)
BegraweBishapur of Gundishapur
VoorgangerAemilianus
OpvolgerGallienus (alleen)
EggenoteMariniana
Vader vanGallienus

Valerianus het sy voorganger se vervolging van Christene voortgesit. Op 6 Augustus 258 sterf Pous Sixtus II op sy bevel 'n marteldood.

Sien ook

Eksterne skakels