Vesta (mitologie)

Vesta was die maagde godin van die hart, huis, en familie in die Romeinse godsdiens. Vesta se teenwoordigheid was gesimboliseer deur die heilige vuur wat in haar hart en tempels gebrand het. Haar naaste Griekse ekwivalent is Hestia.

Vesta
Romeinse godin

NaamVesta
Godin vanvuurherd, huis en familie
OuersSaturnus en Ops
Broers, sustersJupiter, Neptunus, Pluto, Juno, Ceres en Saturnus
Griekse eweknieHestia
SimboolDie herd en sy vuur
FeesdaeVestalia (7–15 Junie)
TuisteForum Romanum
Landskap met Vesta-tempel in Tivoli, Italië, c. 1600.

Eksterne skakels