Saturnus (mitologie)

Saturnus was een van die hoof Romeinse gode en die god van landbou en die oes. Hy was in die klassieke antikwiteit geïdentifiseer met die Griekse god Kronos en die mitologie van die twee word gereeld gemeng en verwar.

Saturnus
Romeinse god
Saturnus, deur Polidoro Caldara da Caravaggio , 16de eeu.
Saturnus, deur Polidoro Caldara da Caravaggio , 16de eeu.
NaamSaturnus
God vandie hoofstad, rykdom, landbou, bevryding, en tyd
VrouOps
OuersCaelus en Terra
Broers, sustersJanus, Ops
KindersJupiter, Neptunus, Pluto, Juno, Ceres en Vesta
Griekse eweknieKronos
Feesdaedie Saturnalieë

Saturnus se vrou is die ekwivalent van Rhea en hy was die vader van, onder andere, Ceres, Jupiter en Veritas. Saturnus is ook die naamgenoot van die dag Saterdag. Die planeet Saturnus is ook na hom vernoem - in die antieke tyd was die planeet die verste van die sewe waarneembare planete.