Vryheid
- Vir die dorp in die noordelike KwaZulu-Natal, sien Vryheid, KwaZulu-Natal.
Vryheid is 'n toestand waarin 'n persoon nie in gevangenisskap verkeer, as slaaf werk, of op enige ander wyse verhinder word nie.
Met vryheid word gewoonlik die volgende vryhede bedoel:
- Vrye wil, die vermoë van rasionele agente om beheer oor hulle eie dade, besluite, of keuses uit te oefen.
- Politieke vryheid, die afwesigheid van inmenging met die soewereiniteit van 'n individu deur die gebruik van dwang of aggressie.
- Ekonomiese vryheid, algemeen gedefinieer as die vryheid om te produseer, te handel en goedere en dienste soos benodig te gebruik sonder enige geweld, bedrog of diefstal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal