Wikipedia:HotCat
HotCat is 'n JavaScript-program wat deur geregistreerde gebruikers gebruik kan word om kategorieë op wikibladsye by te sit, te verwyder of te wysig. Dit stel kategorieë voor soos die gebruiker tik (outo-voltooi). HotCat kan geaktiveer word deur die gerief in u voorkeure aan te skakel.
Gebruik
Nuwe skakels:
- (-): verwyder die kategorie
- (±): wysig die kategorie
- (↓): wys 'n lys van subkategorieë
- (↑): wys 'n lys met superkategorieë
- (+): voeg 'n kategorie by
- (++): maak veelvoudige wysigings
Sien ook
- 'n Volledige handleiding is op Commons beskikbaar by Help:Gadget-HotCat.
- Wikipedia:Kategorisering
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal