Gaan na inhoud

New Jersey

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Deelstaat New Jersey
altalt
Vlag van New JerseySeël
Bynaam(e): Garden State
alt
Kaart van die Verenigde State met New Jersey uitgelig
Amptelike taal(e)Engels
HoofstadTrenton
Grootste stadNewark
Area 47ste in die V.S.
 - Totaal22 608 km2
 - Wydte110 km
 - Lengte240 km
 - Water3 378 km2
 - % water14.9 %
 - Breedtegraad38° 56′ N tot 41° 21′ N
 - Lengtegraad73° 54′ W tot 75° 34′ W
Bevolking 11de in die V.S.
 - Totaal13,726,091
 - Digtheid740,56/km2
1de in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste puntHigh Point
550 m
 - Gemiddeld75.2 m
 - Laagste puntAtlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie 18 Desember 1787 (3de)
GoewerneurPhil Murphy (D)
Luitenant-GoewerneurSheila Oliver (D)
WetgewerNew Jersey Wetgewer
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisAlgemene Vergadering
V.S. SenatoreBob Menendez (D)
Cory Booker (D)
TydsoneUTC -5 / Somertyd -4
AfkortingsNJ US-NJ
Webbladwww.nj.gov

New Jersey (Engels: State of New Jersey) is 'n deelstaat in die Middel-Atlantiese gebied van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad is Trenton en die grootste stad is Newark. New Jersey het 'n bevolking van omtrent 8,8 miljoen en 'n oppervlakte van 22 608 vierkante kilometer.

Dit word in die noorde deur New York, in die suide deur Delaware, en in die weste deur Pennsilvanië begrens. Die Atlantiese Oseaan lê in die ooste. New Jersey is die derde deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Dit was een van die dertien kolonies wat teen die Britse kroon gerebeleer het.

Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlogwysig bron

Baie belangrikste veldslae van die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog het in New Jersey plaasgevind. Van hulle is:

New Jersey se bynaam is Garden State.

Die Vryheidsbeeld (wat in New Jersey staan) met Jersey City in die agtergrond.
Newark

Eksterne skakelswysig bron

Toerisme

Geskiedenis


Vlag van die Verenigde StateVerenigde State van AmerikaSeël van die Verenigde State
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau
🔥 Top keywords: Main PageSpecial:SearchWikipedia:Featured picturesYasukeHarrison ButkerRobert FicoBridgertonCleopatraDeaths in 2024Joyce VincentXXXTentacionHank AdamsIt Ends with UsYouTubeNew Caledonia2024 Indian general electionHeeramandiDarren DutchyshenSlovakiaKingdom of the Planet of the ApesAttempted assassination of Robert FicoLawrence WongBaby ReindeerXXX: Return of Xander CageThelma HoustonFuriosa: A Mad Max SagaMegalopolis (film)Richard GaddKepler's SupernovaWicked (musical)Sunil ChhetriXXX (2002 film)Ashley MadisonAnya Taylor-JoyPlanet of the ApesNava MauYoung SheldonPortal:Current eventsX-Men '97