Gryskopspeg | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. griseocephalus |
Binomiale naam | |
Mesopicos griseocephalus (Boddaert, 1783) |
Die Gryskopspeg (Dendropicos griseocephalus) is 'n algemene standvoël in digte boomveld en woud; dikwels in klein woudkolle en naby woudrande. Die voël is 17 – 19 cm groot en weeg 40 - 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive Woodpecker.
Hierdie voëls kom in suidelike en suid-sentraal Afrika voor en het 3 subspesies:[1]