2013 Curriebeker Premierafdeling

Die 2013 Absa Curriebeker was ’n rugbykompetisie wat in 2013 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook is. Dit was die 75ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

2013
Die Absa Curriebeker se amptelike logo.
Die Absa Curriebeker se amptelike logo.
Verdedigende kampioeneWestelike Provinsie (33ste titel)
KampioeneNatalse Haaie (7de titel)
Totaal wedstryde32
Wedstryde gespeel  32
Drieë gedruk172  (gemiddeld 5.375 per wedstryd)
Meeste punte92 Marnitz Boshoff (Goue Leeus)
Meeste drieë7 Raymond Rhule (Vrystaat Cheetahs)

Die Westelike Provinsie is die verdedigende kampioene. Hulle het die Natalse Haaie met 25–18 in die 2012 eindstryd op Kings Park verslaan. Die eindstryd is hierdie jaar op 26 Oktober 2013 in Kaapstad beslis.

Tabel

2013 Curriebekertabel

bekyk · wysig · bespreek

PosNaamSWGVPVPT+/−BPTabelpunte
1Westelike Provinsie10820245201+44137
2Natalse Haaie10703271223+48533
3Cheetahs10505262238+24626
4Leeus10415326296+30826
5Blou Bulle10316225253−28317
6Griekwas10109208326−118711
Opgedateer op 13 Oktober 2013

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is.
Voorafgegaan deur
2012 Curriebeker
Curriebeker
2013
Opgevolg deur
2014 Curriebeker

Wedstryddatums

DatumDatum
Week 19-10 AugustusWeek 720-21 September
Week 216–17 AugustusWeek 827-28 September
Week 323-24 AugustusWeek 94-5 Oktober
Week 431 AugustusWeek 1012 Oktober
Week 57 SeptemberHalfeindronde19 Oktober
Week 613-14 SeptemberEindstryd26 Oktober
  • Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Uitspeelwedstryde

 HalfeindrondeEindronde
       
19 Oktober 2013 – Nuweland, Kaapstad
 Westelike Provinsie33 
 Goue Leeus16 26 Oktober 2013 – Nuweland, Kaapstad
   Westelike Provinsie19
19 Oktober 2013 - Growthpoint Kings Park, Durban  Natalse Haaie33
 Natalse Haaie33
 Vrystaat Cheetahs22 

Halfeindronde

Eindronde

Promosie-/Relegasiewedstryde

Tabel

2013 Curriebeker Promosie-/Relegasietabel
bekyk · wysig · bespreek
SpanGespeelGewenGelykopVerloorPunte virPunte teenPunterverskilDrieë virDrieë teenDrie-bonusVerloor-bonusPunte
1Pumas21015236+1643015
2Griekwas21013652−1634004
Die span wat bo eindig kwalifiseer om aan die 2014 Curriebeker Premierafdeling deel te neem.
Die ander span kwalifiseer vir die 2014 Curriebeker Eerste Afdeling.

Verduideliking van punte:
*4 punte vir ’n wen
*2 punte vir gelykop
*1 bonuspunt vir verloor met sewe of minder punte
*1 bonuspunt vir vier of meer drieë in ’n wedstryd

Wedstryde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 13 driedrukkers (Statistiek)
PosNaamDrieëGespeelSpan
1Raymond Rhule710Vrystaat Cheetahs
2Derick Minnie611Goue Leeus
Anthony Volmink611Goue Leeus
4Jaco Kriel510Goue Leeus
5Gio Aplon412Westelike Provinsie
Deon Fourie410Westelike Provinsie
Lwazi Mvovo412Natalse Haaie
SP Marais411Natalse Haaie
Francois Venter49Blou Bulle
Elgar Watts411Vrystaat Cheetahs
Damian de Allende312Westelike Provinsie
Jacques Botes310Natalse Haaie
Heimar Williams39Natalse Haaie

Voorste puntemakers

Voorste 10 puntemakers (Statistiek Geargiveer 28 April 2020 op Wayback Machine)
PosNaamPunteGespeelSpan
1Marnitz Boshoff92 (2 Drieë, 20 Doel, 14 Straf)11Goue Leeus
2Fred Zeilinga91 (1 Drie, 13 Doel, 17 Straf, 3 Skep)10Natalse Haaie
3Kurt Coleman81 (9 Doel, 21 Straf)10Westelike Provinsie
4Riaan Smit70 (2 Drieë, 12 Doel, 12 Straf)9Vrystaat Cheetahs
5Demetri Catrakilis69 (1 Drie, 5 Doel, 16 Straf, 2 Skep)6Westelike Provinsie
6Elton Jantjies65 (2 Drieë, 11 Doel, 11 Straf)9Goue Leeus
7Elgar Watts63 (4 Drieë, 8 Doel, 9 Straf)11Vrystaat Cheetahs
8Handré Pollard62 (10 Doel, 13 Straf, 1 Skep)6Blou Bulle
9Nico Scheepers51 (1 Drie, 5 Doel, 12 Straf)7Griekwas
10Patrick Lambie48 (1 Drie, 5 Doel, 9 Straf, 2 Skep)3Natalse Haaie