2013

jaar
2013
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu |

◄ ◄ | | 2008 | 2009 | 2010 | 2011 | 2012 | ◄ 2013 ► | 2014 | 2015 | 2016 | 2017 | 2018 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2013
Kalenders  
Die meteoor van Tsjeljabinsk
Gregoriaanse kalender2013
MMXIII
Ab urbe condita2766
Armeense kalender1462

ԹՎ ՌՆԿԲ

Chinese kalender4709 – 4710

己辰 – 庚巳

Ethiopiese kalender2005 –2006
Hebreeuse kalender5773 – 5774
Hindoekalenders
- Vikram Samvat2068 – 2069
- Shaka Samvat1935 – 1936
Irannese kalender1391 –1392
Islamitiese kalender1434 –1435


Die jaar 2013 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 13de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Dit was ook die eerste jaar sedert 1987 waarvan al die syfers verskillend was.

Gebeure

Oscar Pistorius is van moord op sy meisie Reeva Steenkamp aangekla.

Geboortes

Sterftes

Burry Stander tydens die 2012 Olimpiese Somerspele. Hy is op 3 Januarie deur 'n taxi doodgery.
Margaret Thatcher oorlede op 8 April, ouderdom 88.
Nelson Mandela oorlede op 5 Desember.