Birmaans

Birmaans (မြန်မာစာ, mranma ca vir die geskrewe taal, en , mranma ca.ka: vir die gesproke taal) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 32 miljoen mense in Mianmar en Bangladesj gepraat word. Dit is die amptelike taal van Mianmar en die derde belangrikste inheemse taal van Indo-ChinaViëtnamees en Thai. Birmaans word in die Birmaanse skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Birmaans
မြန်မာစာ / မြန်မာစကား
Gepraat in:Vlag van Mianmar Mianmar
Vlag van Bangladesj Bangladesj 
Gebied:Suid-Asië
Totale sprekers:32 miljoen (moedertaal)
10 miljoen (tweede taal)[1]
Taalfamilie:Sino-Tibettaans
 Tibeto-Birmaans
  Lolo-Birmaans
   Birmaans 
Skrifstelsel:Birmaanse skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Mianmar Mianmar
Gereguleer deur:Mianmar-taalkommissie
Taalkodes
ISO 639-1:my
ISO 639-2:mya
ISO 639-3:mya 
Verspreiding van Birmaans

Verwysings

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Birmaans