Carson City

Carson City is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Nevada.[1] In 2010 het die stad ongeveer 55 000 inwoners gehad. Dit het 'n oppervlakte van 410 vierkante kilometer en lê in die weste van die staat. Carson City is 'n onafhanklike stadsdistrik, wat nie aan een van Nevada se counties behoort nie. Die stad is net oos van die grens tot Kalifornië geleë.

Carson City

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Nevada
 Koördinate39°10′N 119°45′W / 39.167°N 119.750°W / 39.167; -119.750
 Stigting1858
 Oppervlakte: 
 - Totaal410 vk km
 Hoogte bo seevlak1 463 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)55 274
 - Bevolkingsdigtheid147/vk km
 TydsonePST (UTC -8)
 SomertydPDT (UTC -7)
 BurgemeesterBob Crowell (D)
 Amptelike Webwerfcarson.org

Die stad is in 1851 gestig, toe mynbou in Nevada gefloreer het. Destyds is silwer hier gemyn. Die stad is na die ontdekkingsreisiger Kit Carson vernoem.

Die stad lê oos van Lake Tahoe, 'n trekpleister vir toeriste.

Verwysings

Hoofstede van die Verenigde State
HoofstedeAlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton