Salem, Oregon

Salem is die hoofstad en derde grootste stad van die deelstaat van Oregon. Dit is sentraal geleë in die middel van die Willamettevallei. Die Willametterivier vloei deur Salem na die Columbiarivier. Salem het 'n bevolking van sowat 152 290 (grootstadsgebied: 378 570).

Salem

KaartWapen
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Oregon
 Koördinate44°55′51″N 123°1′44″W / 44.93083°N 123.02889°W / 44.93083; -123.02889 123°1′44″W / 44.93083°N 123.02889°W / 44.93083; -123.02889
 Gestig op1842
 Geïnkorporeer op1857
 Oppervlakte: 
 - Totaal 120.1 vk km
 Hoogte bo seevlak46.7 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2005) 152 290
 - Bevolkingsdigtheid 1,156//vk km
 - Metropolitaanse gebied 378 570
 TydsoneEST (UTC -8)
Somertyd: PDT (UTC -7)
 BurgemeesterChuck Bennett (D)
 Amptelike WebwerfCity of Salem

Die naam Salem kom van die Semitiese woorde (Arabies: salam en Hebreeus: shalom), wat vrede beteken.


Vlag van die Verenigde StateHoofstede van die Verenigde StateSeël van die Verenigde State
HoofstedeAlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton