Saint Paul

Saint Paul (of: St. Paul) is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Minnesota en die administratiewe sentrum van die distrik Ramsey (Ramsey County). Dit is die staat se tweede grootste stad wat saam met Minneapolis die Twin Cities of "Tweelingstad" vorm, die sestiende grootste metropolitaanse gebied in die VSA. Saint Paul het 'n bevolking van sowat 287 000 . Saint Paul lê aan die noordoewer van die Mississippirivier.

Saint Paul


KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Verenigde State van Amerika VSA
 Koördinate44°57′N 93°6′W / 44.950°N 93.100°W / 44.950; -93.100 93°6′W / 44.950°N 93.100°W / 44.950; -93.100
 Stigting1849
 Oppervlakte: 
 - Totaal136.7 vk km
 Bevolking: 
 - Totaal (2000)287 151
 - Bevolkingsdigtheid2 100.6/vk km
 Etniese groepe: 
 - Wit64%
 - Asiate12,36%
 - Swart11,71%
 Tydsone-6
 - Somertyd-5
 Burgemeester (party)Melvin Carter (DFL)
 Amptelike webwerfwww.stpaul.gov

Bekende boorlinge

Susterstede

Hoofstede van die Verenigde State
HoofstedeAlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton