Erasmusprys
Die Erasmusprys is een van Europa se mees gesogte eerbewyse. Die Nederlandse Praemium Erasmianum-stigting ken dit jaarliks toe aan mense of instellings wat 'n buitengewoon belangrike bydrae op kulturele, maatskaplike of sosiaal-wetenskaplike gebied gelewer het. Die prys is na die Nederlandse Renaissance-humanis Desiderius Erasmus genoem. Die prysgeld beloop tans (2015) €150,000.
Erasmusprys | ||
Kenteken van die Erasmusprys | ||
Toegeken vir | Noemenswaardige bydrae tot die Europese kultuur, samelewing of sosiale wetenskap | |
Borg | Praemium Erasmianum-stigting | |
Land | Nederland | |
Eerste toekenning | 1958 | |
Webtuiste | erasmusprijs.org |
Die Erasmusprys van 2015 is aan die Wikipedia-gemeenskap toegeken.
Pryswenners
Foto | Jaar | Wenner | Notas | Verwysings |
---|---|---|---|---|
1958 | Die mense van Oostenryk | Kulturele erfenis. Toegeken by die Universiteit van Milaan. Die prysgeld is gegee aan Oostenrykers wat in Europa studeer; aan buitelandse studente wat in Oostenryk studeer; en vir uitgrawings by Efese. | ||
1959 | Robert Schuman | |||
1959 | Karl Jaspers | |||
1960 | Marc Chagall | |||
1960 | Oskar Kokoschka | |||
1962 | Romano Guardini | |||
1963 | Martin Buber | |||
1964 | Union Académique Internationale | |||
1965 | Charlie Chaplin, Ingmar Bergman | |||
1966 | Herbert Read, René Huyghe | |||
1967 | Jan Tinbergen | |||
1968 | Henry Moore | |||
1969 | Gabriel Marcel, Carl Friedrich von Weizsäcker | |||
1970 | Hans Scharoun | |||
1971 | Olivier Messiaen | |||
1972 | Jean Piaget | |||
1973 | Claude Lévi-Strauss | |||
1974 | Ninette de Valois, Maurice Béjart | |||
1975 | Ernst Gombrich, Willem Sandberg | |||
1976 | Amnestie Internasionaal, René David | |||
1977 | Werner Kaegi, Jean Monnet | |||
1978 | Poppeteater/Tema poppekas:
| |||
1979 | Die Zeit, Neue Zürcher Zeitung | |||
1980 | Nikolaus Harnoncourt, Gustav Leonhardt | |||
1981 | Jean Prouvé | |||
1982 | Edward Schillebeeckx | |||
1983 | Raymond Aron, Isaiah Berlin, Leszek Kołakowski, Marguerite Yourcenar | |||
1984 | Massimo Pallottino | |||
1985 | Paul Delouvrier | |||
1986 | Václav Havel | |||
1987 | Alexander King (wetenskaplike) | |||
1988 | Jacques Ledoux | |||
1989 | Internasionale Kommissie van Juriste | |||
1990 | Grahame Clark | |||
1991 | Bernard Haitink | |||
1992 | Archivo General de Indias | |||
1992 | Simon Wiesenthal | |||
1993 | Peter Stein | |||
1994 | Sigmar Polke | |||
1995 | Renzo Piano | |||
1996 | William H. McNeill (geskiedkundige) | |||
1997 | Jacques Delors | |||
1998 | Mauricio Kagel, Peter Sellars | |||
1999 | Mary Robinson | |||
2000 | Hans van Manen | |||
2001 | Claudio Magris, Adam Michnik | |||
2002 | Bernd en Hilla Becher | |||
2003 | Alan Davidson (kosskrywer) | |||
2004 | Abdolkarim Soroush, Sadik Al-Azm en Fatema Mernissi | |||
2005 | Simon Schaffer en Steven Shapin | |||
2006 | Pierre Bernard | |||
2007 | Péter Forgács | |||
2008 | Ian Buruma | |||
2009 | Antonio Cassese, Benjamin B. Ferencz | |||
2010 | José Antonio Abreu | |||
2011 | Joan Busquets | |||
2012 | Daniel Dennett | |||
2013 | Jürgen Habermas | |||
2014 | Frie Leysen | Tema van "Teater, gehoor en samelewing" | ||
2015 | Wikipedia-gemeenskap | Vir die "[bevordering] van die verspreiding van kennis deur middel van 'n omvattende en universeel toeganklike ensiklopedie. Om dit te bereik, het die inisieerders van Wikipedia 'n nuwe en effektiewe demokratiese platform ontwerp. Die prys erken spesifiek vir Wikipedia as 'n gemeenskap — 'n gedeelde projek wat duisende vrywilligers regoor die wêreld betrek." | ||
2016 | A. S. Byatt | "Vir die bied van inspirasie vir bydraes tot 'lewenslange skryfwerk' | [1][2] | |
2017 | Michèle Lamont | "Vir haar toegewyde bydrae tot navorsing in die sosiale wetenskaplike oor die verband tussen kennis, mag en diversiteit" | [3] | |
2018 | Barbara Ehrenreich | "Vir die gee van 'n stem aan groepe in die samelewing wat andersins ongehoor sou bly" | [4] | |
2019 | John Adams | "Omdat hy 'n nuwe musikale idioom geskep het deur elemente uit jazz-, pop- en klassieke musiek te versmelt" | [5] | |
2020 | Grayson Perry | "Perry het 'n unieke visuele taal ontwikkel wat toon dat kuns aan almal behoort en nie 'n elitistiese aangeleentheid moet wees nie." | [6] |
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Erasmusprys.
- Amptelike webtuiste
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal