Haifa

Haifa (Hebreeus: חיפה Cheifa, Arabies: حيفا Ḥayfā) is die grootste stad in die noorde van Israel en met 'n bevolking van 281 000 mense in 2017 die derde grootste stad in die land ná Jerusalem en Tel Aviv. Meer as 300 000 mense, hoofsaaklik van Joodse herkoms, woon in stede wat direk aan die stad grens, soos Krajot, Tirat Karmel, Ir haKarmel en Nesjer. Sedert 2008 word die Baha’i-wêreldsentrum deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.[1]

Haifa
חיפה / Cheifa
حيفا / Ḥayfā

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Israel Israel
 DistrikHaifa
 Koördinate32°49′N 34°59′O / 32.817°N 34.983°O / 32.817; 34.983
 Gestig op3de eeu
 Oppervlakte: 
 - Totaal63,7 vk km
 Hoogte bo seevlak5 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2020)285 316
 - Bevolkingsdigtheid6 183 vk/km
 - Metropolitaanse gebied1 048 900
 TydsoneUTC +02:00
 SomertydUTC +03:00
 BurgemeesterYona Yahav
 Amptelike webwerfhaifa.muni.il

Boorlinge

Susterstede

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels