Konfederasie van Afrikasokker

Die Konfederasie van Afrikasokker (afgekort CAF vir Confédération Africaine de Football in Frans; Arabies: الإتحاد الأفريقي لكرة القدم; Engels: Confederation of African Football) is die beheerliggaam wat sokker tussen spanne uit Afrika organiseer. CAF is een van die ses kontinentale organisasies van FIFA. Die konfederasie is op 10 Februarie 1957 gestig en hulle hoofkantoor is in die stad 6 Oktober naby Giza, Egipte, geleë. Die amptelike tale is Arabies, Engels en Frans. Sedert 12 Maart 2021 dien die Suid-Afrikaner Patrice Motsepe as agtste president van CAF.

CAF
Kenteken van die CAF
Kenteken van die CAF
Franse naamConfédération Africaine de Football
Arabiese naamالإتحاد الأفريقي لكرة القدم
Engelse naamConfederation of African Football
VastelandAfrika
SportsoorteSokker
Gestig op8 Februarie 1957
Gestig inKhartoem, Soedan
PresidentPatrice Motsepe
Sekretaris-generaalVéron Mosengo-Omba
SambreelorganisasieFIFA
KonfederasiesUNAF, WAFU, UNIFFAC, CECAFA, COSAFA
SetelGiza, Egipte
Lede56
Amptelike taleArabies, Engels en Frans
Amptelike webwerfcafonline.com

Lidlande

Kaart van die verskillende sokkerbonde, lidlande van CAF in oranje
Kaart van die lidlande:  Sahara   Niger   Kongo   Nyl   Kalahari 

Presidente

Patrice Motsepe, die huidige president van die CAF
PresidentskapPresidentVanTotNasionaliteit
1Abdel Aziz Abdallah Salem19571958  Egipte
2Abdel Aziz Moustafa19581968  Verenigde Arabiese Republiek
3Abdel Halim Mohammad19681972  Soedan
4Ydnekatchew Tessema19721987  Ethiopië
5Abdel Halim Mohammad19871988  Soedan
6Issa Hayatou19882017  Kameroen
7Ahmad Ahmad20172021  Madagaskar
8Patrice Motsepe2021hede  Suid-Afrika

Toernooie

CAF organiseer die volgende sokkertoernooie:

Sien ook

Eksterne skakels