Krishna
- Hierdie artikel handel oor die Hindoegod. Vir die rivier in Indië, sien Krisjna (rivier).
Krishna of Krisjna (Sanskrit: कृष्ण [ˈkr̩ʂɳə] , Gujarati: કૃષ્ણ. Kr̥ṣṇa, letterlik: "swart" of "blou") is 'n Hindoeïstiese godheid wat dikwels aanbid word as die agtste avatar van Vishnu. Vir sy volgelinge is hy die inkarnasie van die opperwese.
Krishna (Kṛṣṇa) | |
---|---|
'n Beeld van Krishna in die Sri Mariamman-tempel, Singapoer. | |
God van Medelye, liefde, kennis, skoonheid | |
Devanagari | कृष्ण |
Affiliasie | Svayam Bhagavan, Paramatman |
Woonplek | Goloka Vrindavana, Gokula, Dwarka |
Mantra | Om Namo Narayanaye, Om Namo Bhagavate Vasudevaye, Om Vishnave Namah, Hare Krishna Mantra |
Wapen | Sudarshana chakra, kaumodaki |
Metgesel | Radha, Rukmini, Satyabhama, Jambawati, Kalindi, Mitrawinda, Nagnajiti, Bhadra, Lakshmana, Rohini, Subhima, Tulsi |
Rydier | Bees |
Die Hindoeïstiese heilige skrifte beskryf Krishna se gelaatskleur as vergelykbaar met 'n onweerswolk. Hy het dikwels 'n fluit, die bansuri, by hom en dra 'n pouveer in sy hare. Alhoewel hy nie geskiedkundig beskou word as iemand wat werklik geleef het nie, gaan Hindoes van die standpunt uit dat dit wel die geval is en ondersoek Hindoelogie getuienis vir sy bestaan.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Krishna.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal