Leningrad-oblast

federale deelgebied van Rusland

Leningrad-oblast (Russies: Ленингра́дская о́бласть, Leningradskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Noordwestelike Federale Distrik.

Leningrad-oblast
Ленинградская область
Die ligging van Leningrad-oblast in Rusland.
Die ligging van Leningrad-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrikNoordwestelike
Ekonomiese streekNoordwestelike
Stigting1 Augustus 1927
Regering
HoofstadGeen
LeierAleksander Drozdenko
AmpGoewerneur
WetgewerWetgewende Raad
Bevolking
Sensus2010
Totaal1 716 868
Volgorde26ste
Digtheid20,32/km2
Stedelik65,7%
Plattelands34,3%
Statistiek
Oppervlakte84 500 km2
Volgorde38ste
TydsoneUTC+04:00
Registrasienommer47
Amptelike taleRussies
Webtuistehttp://www.lenobl.ru
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon  Rusland

Verwysings

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

31°45′O / 60.050°N 31.750°O / 60.050; 31.750