N'Djamena

N'Djamena (Arabies: نجامينا; voorheen: Fort-Lamy) is die hoofstad en grootste stad in Tsjad. In 2009 was die bevolking 951 418. Dit is net oos van die grens tot Kameroen langs die Sharirivier en suid van die Tsjadmeer geleë.

N'Djamena
نجامينا

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Tsjad Tsjad
 StreekN'Djamena
 Koördinate12°06′N 15°02′O / 12.100°N 15.033°O / 12.100; 15.033
 Gestig op29 Mei 1900
 Oppervlakte: 
 - Totaal104 vk km
 Hoogte bo seevlak298 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2009)951 418
 - Bevolkingsdigtheid9 148/vk km
 TydsoneUTC +1
 BurgemeesterSaleh Abdelaziz Damane
Verkeer in N'Djamena

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie N'Djamena.
  • (en) Toerisme-inligting oor N'Djamena op Wikivoyage
  • (en) "N'Djamena". Encyclopædia Britannica. Besoek op 5 April 2019.