Nukuʻalofa

Nukuʻalofa is die hoofstad en grootste nedersetting van Tonga, 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad bestaan uit ongeveer 35% van die land se inwoners en het 'n bevolking van 24 571 in 2013 gehad. Dit is die kommersiële en sosiale sentrum van Tonga. Die koninklike paleis en regeringsgeboue is hier geleë. Nukuʻalofa is op 10 Junie 1777 deur die Britse ontdekkingsreisiger James Cook vir die eerste keer beskryf.

Nukuʻalofa

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Tonga Tonga
 EilandTongatapu
 Koördinate21°08′S 175°12′W / 21.133°S 175.200°W / -21.133; -175.200
 Gestig op (eerste verwysing)10 Junie 1777
 Oppervlakte: 
 - Totaalvk km
 Hoogte bo seevlak3 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2012)24 571
 - Bevolkingsdigtheid/vk km
 TydsoneUTC +13
 - SomertydUTC +13
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Eksterne skakels