R

18de letter van die latynse alfabet
Latynse letter R
Latynse alfabet
ABCDEFG
HIJKLMN
OPQRSTU
VWXYZ  
Hierdie artikel handel oor die Latynse letter R. Vir ander betekenisse sien R (dubbelsinnig).

Die letter R, r is die 18de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word R uitgespreek met die woord "Romeo".

Gebruik as simbool

Natuurkunde

R staan gewoonlik vir die gaskonstante 8,314 4621(75) JK-1mol-1.

Chemie

R is die simbool vir die aminosuur arginien.

Eksterne skakels