W

23ste letter van die latynse alfabet
Latynse letter W
Latynse alfabet
ABCDEFG
HIJKLMN
OPQRSTU
VWXYZ  

Die letter W, w is die 23ste letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word W uitgespreek deur die woord "Whiskey".

Eksterne skakels