G
sewende latter van die latynse alfabet
Latynse letter G | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Latynse alfabet | ||||||
A | B | C | D | E | F | G |
H | I | J | K | L | M | N |
O | P | Q | R | S | T | U |
V | W | X | Y | Z |
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter G. Vir ander betekenisse sien G (dubbelsinnig).
Die letter G, g is die sewende letter van die moderne Latynse alfabet. Dit is deur die Romeine geskep, omdat hulle 'n behoefte gehad het om die /k/ en /g/, wat albei deur die letter C aangedui is, van mekaar te onderskei. Die hoofletter-G is dus 'n C met 'n ekstra strepie.
In Navo se internasionale spellingsalfabet word G uitgespreek met die woord "Gholf" (af) (of "Golf" (en) ).
Semities C / G | Fenisies C / G | Etruskies C / G | Grieks gamma | Latyns-Romeins C / G |
---|---|---|---|---|
G met skryftekens
- Ĝ, ĝ
- Ģ, ģ
- Ğ, ğ
Skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie G.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal