Sentrale Federale Distrik

Die Sentrale Federale Distrik (Russies: Центра́льный федера́льный о́круг, Tsentralni federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland.

Sentrale Federale Distrik
Центральный
Die ligging van die Sentrale Federale Distrik.
Die ligging van die Sentrale Federale Distrik.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Deelgebiede18
Stigting18 Mei 2000
Regering
HoofstadMoskou
LeierAleksander Beglof
AmpPresidensiële afgevaardigde
Bevolking
Sensus2010
Totaal38 427 539
Volgorde1ste
Digtheid59/km2
Stedelik81,3%
Plattelands18,7%
Statistiek
Oppervlakte652 800 km2
Volgorde6de
Webtuistehttp://cfo.gov.ru/
Portaal  Portaalicoon  Rusland

Die woord "Sentraal" het ’n politieke en historiese betekenis. Die distrik val geografies in die verre weste van die teenswoordige land, hoewel dit beskou kan word as die sentrale deel van Europese Rusland. Dit is 652 800 km2 groot en het ’n bevolking van 38 427 537, volgens die 2010-sensus.[1] Die huidige presidensiële afgevaardigde is Aleksander Beglof.

Demografie

Federale deelgebiede

Die distrik omsluit die ekonomiese streke Sentraal en Sentrale Swartgrond en 18 federale deelgebiede:

Die kaart en sleutel is in alfabetiese volgorde volgens die Russiese name

#VlagFederale deelgebiedHoofstad
1 Belgorod-oblastBelgorod
2 Brjansk-oblastBrjansk
3 Wladimir-oblastWladimir
4 Woronezj-oblastWoronezj
5 Iwanowo-oblastIwanowo
6 Kaloega-oblastKaloega
7 Kostroma-oblastKostroma
8 Koersk-oblastKoersk
9 Lipetsk-oblastLipetsk
10 Moskou
11 Moskou-oblastGeen
12 Orjol-oblastOrjol
13 Rjazan-oblastRjazan
14 Smolensk-oblastSmolensk
15 Tambof-oblastTambof
16 Twer-oblastTwer
17 Toela-oblastToela
18 Jaroslawl-oblastJaroslawl

Eksterne skakels

37°37′01″O / 54.533°N 37.617°O / 54.533; 37.617

Verwysings