Klipstreepkoppie | |
---|---|
In die Pilanesberg, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. tahapisi |
Binomiale naam | |
Emberiza tahapisi Smith, 1836 | |
verspreiding |
Die Klipstreepkoppie (Emberiza tahapisi) is 'n algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël op klipperige hange in grasveld en oop boomveld. Die voël is 14 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël as die Cinnamon-breasted bunting bekend.