2020

jaar
2020
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu |

◄ ◄ | | 2015 | 2016 | 2017 | 2018 | 2019 | ◄ 2020 ► | 2021 | 2022 | 2023 | 2024 | 2025 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2020
Kalenders  
Die nuwe Koronavirus SARS-CoV-2 lei tot 'n wêreldwye pandemie met verreikende gevolge vir samelewing, ekonomie en sport.
Gregoriaanse kalender2020
MMXX
Ab urbe condita2773
Armeense kalender1469

ԹՎ ՌՆԿԹ

Chinese kalender4716 – 4717

丙亥 – 丁子

Ethiopiese kalender2012 –2013
Hebreeuse kalender5780 – 5781
Hindoekalenders
- Vikram Samvat2075 – 2076
- Shaka Samvat1942 – 1943
Irannese kalender1398 –1399
Islamitiese kalender1442 –1442


Die jaar 2020 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 20ste jaar van die 21ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

Sterftes

Kirk Douglas, akteur, oorlede op 5 Februarie
Katherine Johnson, oorlede op 24 Februarie
Stirling Moss, renjaer, oorlede op 12 April
Elsa Joubert, skrywer, oorlede op 14 Junie
Vera Lynn, sanger/aktrise, oorlede op 18 Junie

Januarie tot Maart

April tot Junie

Julie tot September

George Bizos, menseregte-advokaat, sterf op 9 September

Oktober tot Desember

Sean Connery, akteur, oorlede op 31 Oktober
Tabaré Vázquez, politikus, oorlede op 6 Desember

Verwysings

Eksterne skakels