86ste Oscar-toekenningsaand
Die 86ste Oscar-toekenningsaand is op 2 Maart 2014 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2013. Ellen DeGeneres[1] was vir die tweede keer die aanbieder.
86ste Oscar-toekenningsaand | ||
Datum | 2 Maart 2014 | |
Plek | Dolby-teater, Hollywood | |
Aanbieder | Ellen DeGeneres | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | 12 Years a Slave | |
Meeste pryse | Gravity (7) | |
Meeste benoemings | American Hustle en Gravity (10) |
Die seremonie het ’n week later as gewoonlik plaasgevind vanweë die uitsaai van die Olimpiese Winterspele 2014, nes in 2006 en 2010.[2] Pryse is in altesaam 24 kategorieë toegeken.
Pryse
Hier volg ’n lys van die belangrikste benoemdes.[3] Die wenners word eerste genoem en is in vet druk.
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste animasieprent | Beste buitelandse rolprent |
| |
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste produksie-ontwerp | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Erepryse
- Angela Lansbury
- Steve Martin
- Piero Tosi
Jean Hersholt- Humanitêre Prys
Verwysings
Eksterne skakels
- Oscars, amptelike webtuiste
- Academy of Motion Picture Arts and Sciences, amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal