Fatimidiese Kalifaat

Die Fatimidiese Kalifaat (Arabies: الفاطميون) was ’n Islamitiese kalifaat wat van 909 tot 1171 oor verskeie dele van Egipte, Sisilië, Malta en die Levant regeer het. Die kalifaat se hoofstad was Kaïro.

الدولة الفاطمية
al-Fāṭimiyyūn

Fatimidiese Kalifaat

909-1171

Flag of Fatimidiese Kalifaat
Vlag

Ligging of Fatimidiese Kalifaat
Ligging of Fatimidiese Kalifaat
Die Fatimidiese Kalifaat in sy grootste uitbreiding in 969
HoofstadMahdia (909–948)
Al-Mansuriya (948–973)
Kaïro (973–1171)
Taal/TaleArabies, Berbers, Kopties
GodsdiensSjiïtiese Islam
RegeringMonargie
Kalief
 - 909–934al-Mahdi Billah
 - 1160–1171al-Adid
Historiese tydperkMiddeleeue
 - Stigting5 Februarie 909
 - Stigting van Kaïro8 Augustus 969
 - Kruistogte1095/99-1291
 - Ontbinding1171
Oppervlakte
 - 969[1]6 200 000 km2
2 393 833 sq mi
Bevolking
 - 969[1] skatting4 100 000 
     Digtheid0,7 /km² 
1,7 /sq mi
GeldeenheidDinar
Voorafgegaan deur
Opgevolg deur
Abbasidiese Kalifaat
Aghlabide
Ikhsjidide
Ajjoebide
Almoravide
Koninkryk van Jerusalem
Vorstedom van Antiogië
Graafskap van Edessa

Verwysings

Eksterne skakels