Jawaharlal Nehru

Jawaharlal Nehru (Hindoestani: [ˈdʒəʋaːɦərˈlaːl ˈneːɦru] ; Kasjmiri: जवाहरलाल नेहरू / جَؤاہَر لال نہروُ; Allahabad, 14 November 1889Nieu-Delhi, 27 Mei 1964) was 'n sleutelfiguur in die onafhanklikheidsbeweging van Indië. Na die onafhanklikheid van Indië word hy die land se eerste premier. Tydens die naoorlogse periode was hy een van die stigters en leiers van die Beweging van Onverbonde Lande.

Jawaharlal Nehru
Jawaharlal Nehru
Jawaharlal Nehru in 1947

1ste Eerste Minister van Indië
Ampstermyn
15 Augustus 1947 – 27 Mei 1964
ViseVallabhbhai Patel
PresidentRajendra Prasad
Sarvepalli Radhakrishnan
MonargGeorge VI (tot 26 Januarie 1950)
Goewerneur-generaalLouis Mountbatten
C. Rajagopalachari (tot 26 Januarie 1950)
Voorafgegaan deurNuwe amp
Opgevolg deurGulzarilal Nanda (waarnemend)

Minister van Verdediging
Ampstermyn
31 Oktober 1962 – 14 November 1962
Voorafgegaan deurV. K. Krishna Menon
Opgevolg deurYashwantrao Chavan
Ampstermyn
30 Januarie 1957 – 17 April 1957
Voorafgegaan deurKailash Nath Katju
Opgevolg deurV. K. Krishna Menon
Ampstermyn
10 Februarie 1953 – 10 Januarie 1955
Voorafgegaan deurN. Gopalaswami Ayyangar
Opgevolg deurKailash Nath Katju

Minister van Finansies
Ampstermyn
13 Februarie 1958 – 13 Maart 1958
Voorafgegaan deurT. T. Krishnamachari
Opgevolg deurMorarji Desai
Ampstermyn
24 Julie 1956 – 30 Augustus 1956
Voorafgegaan deurC. D. Deshmukh
Opgevolg deurT. T. Krishnamachari

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
15 Augustus 1947 – 27 Mei 1964
Voorafgegaan deurNuwe amp
Opgevolg deurGulzarilal Nanda

Persoonlike besonderhede
Gebore(1889-11-14)14 November 1889
Allahabad, Brits-Indië (nou in Indië)
Sterf27 Mei 1964 (op 74)
Nieu-Delhi, Indië
Politieke partyIndian National Congress
Eggenoot/-noteKamala Kaul
Kind(ers)Indira Gandhi
Alma materTrinity College, Cambridge
Inns of Court
Handtekening

Eksterne skakels