OFC

OFC is die Oseaniese Sokkerkonfederasie (Engels: Oceania Football Confederation). OFC is een van FIFA se ses kontinentale konfederasies. Die konfederasie is op 15 November 1966 gestig en hulle hoofkantoor is in Auckland, Nieu-Seeland, geleë. Die amptelike taal is Engels en sedert 2011 is David Chung die president van die OFC.

OFC
Kenteken van OFC
Kenteken van OFC
Engelse naamOceania Football Confederation
VastelandOseanië
SportsoorteSokker
Stigting1966
Gestig inAuckland, Nieu-Seeland
PresidentLambert Maltock
AdjunkpresidentRajesh Patel
SambreelorganisasieFIFA
SetelAuckland, Nieu-Seeland
Lede13
Amptelike taleEngels
Amptelike webwerfoceaniafootball.com

Lidlande is: Papoea-Nieu-Guinee, Nieu-Seeland, eilandstate soos Tonga en Fidji asook ander Pasifiese eilande. Geassosieerde lande is Kiribati, Niue en Tuvalu. Australië breek op 1 Januarie 2006 weg en sluit by AFC (die Asiatiese Sokkerkonfederasie) aan. Nieu-Seeland was tot 1964 lid van die AFC, maar het in 1966 stigtingslid van die OFC geword. Verdere voormalige lede is die Noordelike Mariana-eilande en die Republiek China, wat albei by die AFC aangesluit het.

Lidlande

Kaart van die verskillende sokkerbonde, lidlande van OFC in geel
Kaart van die lidlande

Presidente

PresidentskapPresidentVanTotNasionaliteit
1William Walkley19661970  Nieu-Seeland
waarnemendJack Cowie19701972  Nieu-Seeland
waarnemendVic Tuting19721972
2Jack Cowie19721978  Nieu-Seeland
3Arthur George19781982  Australië
4Charles Dempsey19822000  Nieu-Seeland
waarnemendJohnny Tinsley Lulu20002003
waarnemendTautulu Roebuck20032004
5Reynald Temarii20042010
waarnemendDavid Chung20102011  Papoea-Nieu-Guinee
620112018
waarnemendLambert Maltock20182019  Vanuatu
72019hede

Sien ook

Eksterne skakels