Oopbroninhoud

Opebroninhoud is enige skeppende werk, insluitende artikels, prente, luister- en kykmateriaal, wat gepubliseer word in ’n formaat wat eksplisiet toelaat dat die materiaal gepubliseer en herversprei mag word. Die inhoud kan in die publieke domein val of aan ’n ander lisensie soos die GNU/FDL-lisensie onderworpe wees.

Die eerste aangetekende gebruik van die term "opebroninhoud" was waarskynlik die poging van die Koninklike Vereniging om, as ’n openbare onderneming, inligting oor die wêreld heen te versprei en deel.

Opebroninhoudprojekte (in alfabetiese volgorde)

Lisensies

  • Creative Commons License (11 weergawes)
  • Design Science License
  • GNU Free Documentation License
  • Open Content License
  • Open Directory Project License gebruik deur die Open Directory Project
  • Open Game License – onder lisensie van die Open Gaming Foundation, soos opgestel deur die Wizards of the Coast.
  • Open Publication License – onder lisensie van die Open Content Project

Erkenning

Die lys van oopbroninhoudprojekte is gedeeltelik gebaseer op die The Institutional Design of Open Source Programming (http://www.firstmonday.org/issues/issue8_1/schweik/index.html) beskikbaar by Firstmonday