Publieke domein
sagteware, tekste, beelde en oudiowerke wat geheel en al van outeursregte vrygestel is
Publieke domein of openbare besit is 'n benaming vir sagteware, tekste, beelde en oudiowerke wat geheel en al van outeursregte vrygestel is. Enige persoon kan dus met 'n werk wat onder die publieke domein val, doen wat hy wil sonder enige grense. 'n Werk kan in die publieke domein kom wanneer die outeursreg verval het. 'n Werk val outomaties onder outeursreg, selfs al meld die outeur dit nie.[1][2][3]

'n Outeur kan sy werk onderhewig aan 'n lisensie publiseer. Só is die GFDL 'n lisensie waaronder Wikipedia uitgegee word.
Verwysings
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladSpesiaal:Onlangse wysigingsRob HersovKategorie:Artikels met TDVİA-identifiseerdersMaanfaseKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersKategorie:Artikels met WorldCat-VIAF-identifiseerdersKategorie:Artikels met NLA-identifiseerdersKategorie:Artikels met IMDb-identifiseerdersKategorie:Artikels met NCL-identifiseerdersKategorie:Artikels met HDS-identifiseerdersKategorie:Artikels met SELIBR-identifiseerdersKategorie:Artikels met VIAF-identifiseerdersKategorie:Artikels met KULTURNAV-identifiseerdersKategorie:Artikels met NGV-identifiseerdersKategorie:Artikels met NLI-identifiseerdersSeksKategorie:Artikels met MusicBrainz-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersKategorie:Artikels met NLG-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met NSK-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met BIBSYS-identifiseerdersSeksposisieKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met NLK-identifiseerdersGroepsdrukKategorie:Artikels met MusicBrainz work-identifiseerdersKategorie:Artikels met WorldCat-LCCN-identifiseerdersMenslike seksuele gedragDoelwitKasteel die Goeie HoopSeksueel oordraagbare infeksieNederlandSwangerskapGeld