Po (rivier)

Die Po (Italiaanse uitspraak: [ˈpɔ]; Latyns: Padus of Eridanus) is met 652 km die langste rivier van Italië wat in die verre noordweste van die land in die Monte Viso-groep van die Cottiese Alpe naby die grens met Frankryk ontspring en in die ooste in die Adriatiese See uitmond. Sy rivierbekken met 'n oppervlakte van 74 000 km² vorm die wydste en vrugbaarste vlakte in Italië.

Po
Die Porivier in Turyn
Die Porivier in Turyn
Die Porivier in Turyn
Die stroomgebied van die Po
StroomgebiedNoord-Italië
OorsprongCottiese Alpe
MondingAdriatiese See
Lengte652 km
Oorsprong-hoogte3 700 m (6 600 voet)
Monding-hoogte0 m
Gemiddelde afloopgem. 1 540 m³/s (54 00 vt³/s)
Stroomgebiedopp.74 000 km²

Sytakke

Die Po het 141 sytakke.

  • Pellice (L)
  • Varaita (R)
  • Maira (R)
  • Chisola (L)
  • Sangone (L)
  • Dora Riparia (L)
  • Stura di Lanzo (L)
  • Malone (L)
  • Orco (L)
  • Dora Baltea (L)
  • Stura del Monferrato (R)
  • Sesia (L)
  • Rotaldo (R)
  • Grana del Monferrato (R)
  • Tanaro (R)
  • Scrivia (R)
  • Agogna (L)
  • Curone (R)
  • Staffora (R)
  • Ticino (L)
  • Versa (R)
  • Tidone (R)
  • Lambro (L)
  • Trebbia (R)
  • Nure (R)
  • Adda (L)
  • Arda (R)
  • Taro (R)
  • Parma (R)
  • Enza (R)
  • Crostolo (R)
  • Oglio (L)
  • Mincio (L)
  • Secchia (R)
  • Panaro (R)